Hallo .... as eienaar van TheSpot International Hair & Beauty Salon, is dit my voorreg om my besighed dmv hierdie Blog bekend te stel. TheSpot bestaan alreeds vir 20 jaar, en ek het die besigheid oorgeneem van die vorige eienaar en vriend, Val.
Sederdien het ons al baie veranderinge aangebring, soos die bekendstelling van ons skoonheids gedeelte en ook die doen van sport mastering.
Yeolandre de Beer, eienaar van TheSpot
Ons het gedurende 2004 na 'n meer prominente posisie in die Hoofweg geskuif, nl die Triasentrum, Hoofweg, Somerset-Wes.
Die ruimer perseel, beter ligging, kombinasie van bekwame en vriendelike personeel, het daartoe bygedra dat TheSpot se blootstelling aansienlik gegroei het in die 5 jaar. Ons roem steeds op uitmuntende, vriendelike en toegewyde diens.
Andre, Desaray, Elzaan en Denise
Erika, Val, Yeolandre.
Ons kundige damespersoneel
Erika, Val, Yeolandre.
Ons kundige damespersoneel
Erika, Denise, Yeolandre, Desaray.
TROUES/WEDDINGS
Ons doen troues, bruide en gevolg by die salon of op aanvraag gaan ons ook uit na die klient.

Marli en De Waal se troue.
Karin en J.C se troue.
Ons kosbare en getroue assistente wat altyd regstaan is Erika en Denise. Altyd vriendelik ... altyd behulpsaam .... altyd nog 'n koppie koffie ... altyd 'n glimlag ...
Denise en Erika
Benewens myself en Val, het ons 'n goeie span stiliste:
Benewens myself en Val, het ons 'n goeie span stiliste:
Desaray joined us in May 2009. She relocated here from Durban, where she qualified as hairstylist. Desaray worked in a Salon in KZN for 2 years before moving here.
Desaray completed The Colour Journey course with Wella and just recently achieved her Master Colour Expert Certificate also from Wella
Terloops .. ons is ook op Facebook. Kom soek ons gerus daar op .. SLUIT AAN .. los 'n boodskappie .. hier en op Facebook ... dit sal heerlik wees om van jou te hoor
Kom loer gerus in hier op die blog ... stuur dit aan vriendinne, vriende .. jul liewe mans in jul lewens wat dalk 'n voorstel nodig het vir 'n bederfgeskenk ... tell them to come get a TheSpot voucher ....come see here for any specials, photo's, chatter .. but please .. pop in at the salon and here on the Blog