Dis altyd lekker om 'n kompliment te ontvang
'n Kompliment is soos om onverwags 'n blom van iemand te kry,
'n selfuitgesoekte, handgeplukte ene uit die tuin,
soos kamferfoelie op 'n vars lente oggend
wat jou jouself laat verloor in daardie bekende reuk
en jou in 'n lekker sitstoel laat sink met 'n koppie koffie
met die kamferfoelieblommetjie langsaan op die skinkbordjie ...
dis SO lekker om 'n liewe woordjie van iemand te kry ...
baie, baie dankie ;)
"Hi there fashion blogger!
Love your "thespothair" blog! I especially like your choice of colors. And the contents are just amazing. We just opened up our community Lookville for beta testing. It's a place for people to have discussions, share tips, and ask questions about fashion. Currently, memberships are by invitation only and I would love to have you on it! And we would love to hear your feedback. Ciao! - Stefani P."
Blomme en komplimente laat enige vrou se hart warm klop.
ReplyDelete