The Spot International Hair & Beauty

We'd love you to join us on Facebook!



Sunday, June 21, 2009

TheSpot aan die woord ...







Hallo .... as eienaar van TheSpot International Hair & Beauty Salon, is dit my voorreg om my besighed dmv hierdie Blog bekend te stel. TheSpot bestaan alreeds vir 20 jaar, en ek het die besigheid oorgeneem van die vorige eienaar en vriend, Val. Sederdien het ons al baie veranderinge aangebring, soos die bekendstelling van ons skoonheids gedeelte en ook die doen van sport mastering.
























Yeolandre de Beer, eienaar van TheSpot


Ons het gedurende 2004 na 'n meer prominente posisie in die Hoofweg geskuif, nl die Triasentrum, Hoofweg, Somerset-Wes.

Die ruimer perseel, beter ligging, kombinasie van bekwame en vriendelike personeel, het daartoe bygedra dat TheSpot se blootstelling aansienlik gegroei het in die 5 jaar. Ons roem steeds op uitmuntende, vriendelike en toegewyde diens.

Ek stel graag my getroue personeel voor:









Andre, Desaray, Elzaan en Denise
Erika, Val, Yeolandre.


Ons kundige damespersoneel









Erika, Denise, Yeolandre, Desaray.

TROUES/WEDDINGS

Ons doen troues, bruide en gevolg by die salon of op aanvraag gaan ons ook uit na die klient.

Marli en De Waal se troue.


Karin en J.C se troue.



Tania en Rainier se troue.





Ons kosbare en getroue assistente wat altyd regstaan is Erika en Denise. Altyd vriendelik ... altyd behulpsaam .... altyd nog 'n koppie koffie ... altyd 'n glimlag ...











Denise en Erika

Benewens myself en Val, het ons 'n goeie span stiliste:












Desaray joined us in May 2009. She relocated here from Durban, where she qualified as hairstylist. Desaray worked in a Salon in KZN for 2 years before moving here.




Desaray completed The Colour Journey course with Wella and just recently achieved her Master Colour Expert Certificate also from Wella









 




Terloops .. ons is ook op Facebook. Kom soek ons gerus daar op .. SLUIT AAN .. los 'n boodskappie .. hier en op Facebook ... dit sal heerlik wees om van jou te hoor












Yeolandre en die meisies in speelse en altyd opgeruimde luim ...








Kom loer gerus in hier op die blog ... stuur dit aan vriendinne, vriende .. jul liewe mans in jul lewens wat dalk 'n voorstel nodig het vir 'n bederfgeskenk ... tell them to come get a TheSpot voucher ....come see here for any specials, photo's, chatter .. but please .. pop in at the salon and here on the Blog


No comments:

Post a Comment

We'd love to hear from you - do leave us a note.

The Spot International Hair & Beauty

The Spot International Hair & Beauty
Your Hair - The Spot - Our Business! Situated at 155 Main Rd, Tria Arcade, Somerset-West, 7130. Tel : 021 851 2876